Vadersdag 2019

Vadersdag 2019

Op 20 Junie om 9vm, het 37 gaste – Vaders, seuns of dogters gearriveer vir ons Vadersdag ontbyt.  Almal het na die vroegoggend sherry met afwagting na die sitkame gegaan waar die pragtige gedekte tafels almal verwelkom het.  Gou gou is almal met die aptytlike ontbyt...
NSRI – Praatjie

NSRI – Praatjie

Liezl van der Merwe, kontakpersoon vir SeeRedding SA was die gasspreker wat Donderdag 13 Junie die werk van die organisasie aan inwoners van Starck Homes in die hoofhuis bekendgestel het.  Die Organisasie bestaan al sedert 1976 en maak gebruik van 5 sprekers om by...
Outing to Cape Town’s Big Band Jazz Festival

Outing to Cape Town’s Big Band Jazz Festival

On 1st June, Saturday morning, we were invited to attend a Seniors program at the Baxter Theatre, The Cape Town Big Band Jazz Festival celebrated their 21st this year! The early morning was a little chilly but happily we boarded the 20-seater bus which drove us to...