Moedersdag: 2019

Moedersdag: 2019

Mooi versierde tafels het die oumas, oumagrootjies en hul gaste begroet toe hul Woensdagoggend by Oosterzee se onthaallokaal instap.by elke sitplek was ‘n kaartjie met die woorde “ The only thing better than having you for a Mom, is my children having you for a...