A letter of Thanks

A letter of Thanks

Beste mev. Bastiaanse Ek het net ‘n behoefte om te vertel hoe baie die dienste Donderdagmiddae in die kapel vir my beteken. Dit is my “happy hour” (eintlik “happiest hour”) van elke week. Ten spyte van net ‘n handjievol mense wat dit bywoon, laat die leraars ons nooit...