Toeka tot Nou Gospel Sangers

Toeka tot Nou Gospel Sangers

Op 17 Oktober was ons inwoners en versorgers van Maryport omtrent bederf deur die optrede van die Gospel  sangers, “Toeka tot Nou”. Wat ‘n ware seëning was die optrede nie. Die talentvolle  groep het bestaan uit   sangers, ‘n kitaarspeler en ‘n begeleidster. Sjoe die...